<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><presentation>C D E</presentation>
<lyrics>[V1]
. C            Am    G
 Hoor die blye eng'lelied
.C        F     G      C
 Aan die Koningseun gebied:
. C                Am       D
 &quot;Vrede op aarde - God die eer -
.G        D       D7       G
 Hy daal tot die sondaar neer.&quot;

[C1]
.   C             F        G
   Almal wat Hom liefhet, sing
.  C              F       G
   Om Hom lof en dank te bring!
.   F              Dm
   Almal, juig met hart en stem:
.   G        C      G      C
   God word mens in Bethlehem
.  F             Dm
   Hoor die blye eng'lelied
.  G        C     G      C   (D)
   Aan die Koningseun gebied.

[V2]
.D              Bm      A
 Christus, ewig God en Heer,
.D          G     A      D
 Christus daar omhoog vereer,
.D              Bm       E
 In die volheid van die tyd
. A       E        E7     A
 Word Hy mens, in nedrigheid

[P1]
.  D          G       A
   Sondelose Lam van God
.  D               G        A
   Kom aanvaar die mens se lot -
.  G             Em
   Hy, met mense saamgetel,
.  A     D       A D
   Ware God - Immanuel!
.  G             Em
   Ook die aarde bring Hom eer -
.  A        D     A      D   (E)
   Christus ewig God en Heer!

[V3]
.E           C#m   B
 Jesus, ware Vredevors
.E        A     B        E
 kom vir Hom 'n volk verlos
.E             C#m   F#
 Wêreldwyd, in elke land
.B     F#       F#7     B
 kom bevryding deur sy hand.

[P2]
.  E               A     B
   In ons nood het Hy gedaal,
.  E             A      B
   vir ons lewe duur betaal.
.  A               F#m
   Vrygemaak, deur Hom gevind,
.  B      E       B      E
   is ek ook nou koningskind!
.  A             F#m
   Almal deur sy koms verlos,
.  B        E        B    E
   dank en loof die Vredevors!</lyrics>
<title>Hoor die blye eng'lelied</title>
<key>C</key>
</song>